S­cor­pi­on

Sei­soen 3 M-Net (*101) 21:00 Ak­sie

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Die werk­li­ke ge­nie Wal­ter O’B­rien het S­cor­pi­on (2014-nou) ge­ïn­spi­reer – op 13 het hy by Na­sa se da­ta­ba­sis in­ge­breek en in sy 20’s het hy an­der ge­nieë gaan soek om vir hom te werk by S­cor­pi­on, ’n maat­skap­py wat hy be­gin het om wê­reld­wye ter­ro­ris­me hok te slaan. In die TV-reeks word Wal­ter deur E­ly­es Ga­bel ge­speel, wat sê die werk­li­ke Wal­ter is een van die re­des waar­om hy tot die reeks in­ge­stem het. “Ek het baie met hom ge­praat en hom dop­ge­hou om se­ker te maak ek kan reg aan hom laat ge­skied,” sê E­ly­es.

1 Die reg­te ma­nier om sy naam uit te spreek is El-ee-as Ga-bell. Sy pa is Al­ge­ries en sy ma En­gels. E­ly­es is in Man­ches­ter, En­ge­land, ge­bo­re, maar het agt jaar in Ka­na­da ge­woon. 2 Sy ka­rak­ter is so­si­aal on­be­hol­pe, maar E­ly­es nie. Hy speel ki­taar en sing saam met ver­skeie mu­si­kan­te in ’n voort­ge­set­te pro­jek ge­naamd Roug­he­ned Ver­se E­ly­es. “Ek’s in ’n band en ons doen ’n paar ver­to­nings, maar niks erns­tigs nie,” ver­dui­de­lik hy. 3 Op 19 het E­ly­es dra­ma­skool ge­los om in ’n kin­der­reeks te speel, en wel as ’n E­gip­tie­se fa­rao. Hy sê: “Ek kon u­ni­ver­si­teit toe ge­gaan het of ek kon ’n paar jaar af­ge­vat en na Se­vil­le, S­pan­je, ge­gaan en op ’n le­moen­plaas ge­werk het! Ek is dra­ma­skool toe, maar ná ’n jaar het ek die rol in die kin­der­reeks I Lo­ve Mum­my (2002) ge­kry.” 4 Die 34-ja­ri­ge was in 2011 en 2012 in Game Of Thro­nes (2011nou) as Rak­ha­ro, en in flieks soos In­ter­stel­lar (2014) en Wor­ld War Z (2013). Hy hou daar­van om sy me­de­ster­re 5 te da­te, maar dit hou nie – hy en Kat­her­i­ne M­cP­hee (Pai­ge) is in 2016 ná twee jaar uit­me­kaar, maar is da­rem steeds goeie vrien­de.

E­ly­es werk saam met sy eks, Kat­ha­ri­ne M­cP­hee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.