The Bra­ve

Sei­soen 1 M-Net (*101) 20:00 Ak­sie

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Wan­neer jy bra­we sol­da­te no­dig het, is daar net een span om te ont­bied in die ak­sie­reeks The Bra­ve (2017-nou). “Dis nie ’n uit­da­ging nie, dis ’n eer om hier­die hel­de te speel,” sê Mi­ke Vo­gel (Da­le in die sci-fi-reeks Un­der The Do­me, 2013-2015). Hy ver­tolk die rol van die e­li­te­sol­daat kapt. A­dam Dal­ton in The Bra­ve, wat los­weg ge­grond is op werk­li­ke A­me­ri­kaan­se mag­te wat daag­liks die dood in die ge­sig staar.

A­dam se span kry hul op­drag­te van die A­me­ri­kaan­se hoof­kan­toor by die on­der­di­rek­teur van in­tel­li­gen­sie, Pa­tri­cia Camp­bell (An­ne He­che, Ma­rin F­rist in die dra­me­die Men In T­rees 20062008), wat nou weer by die De­fen­ce In­tel­li­gen­ce A­gen­cy (DIA) be­gin werk het ná die ge­heim­sin­ni­ge dood van haar sol­daat­seun. “Sy ver­staan haar plig teen­oor God en haar land,” ver­dui­de­lik An­ne. “Pa­tri­cia het ’n fo­to van haar seun in haar glas­les­se­naar om haar daar­aan te her­in­ner hoe­kom sy die werk doen. Sy is ’n in­ti­mi­de­ren­de ka­rak­ter om te speel, maar ook op­win­dend, ver­al met die oor­log wat ons sol­da­te daag­liks voer,” sê An­ne. Ook in A­dam se uit­ge­soek­te span is:

Jas­mi­ne (Jaz) K­han, die span se skerp­skut­ter, ge­speel deur Na­ta­cha Ka­ram (Mi­na in die po­li­tie­ke dra­ma Ho­me­land, 2011-nou).

E­ze­kiel (P­re­ach) Car­ter het wy­se woor­de voor hy houe uit­deel. Die rol word ver­tolk deur De­me­tri­us Gros­se (De­pu­ty Foss in die sci-fi-reeks We­st­wor­ld, 2016-nou).

A­mir Al-Rai­sa­ni is die in­tel­li­gen­sie-di­rek­teur op die to­neel, ge­speel deur Ha­di Tab­bal (Ali in die dra­ma The Blacklist, 2013-nou).

A­dam en Pa­tri­cia het die durf en krag om e­ni­ge mis­sie te vol­tooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.