REG­TE ME­DI­SY­NE

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA -

Hoe­kom hou M-Net die nu­we sei­soen van G­rey’s A­na­tomy te­rug? – SONJA, E-POS Dit gaan oor pro­duk­sie­bre­ke. “M-Net is be­sig om Ex­press-uit­sen­dings van ge­wil­de reek­se soos G­rey’s A­na­tomy (2005-nou) te her­sien,” sê Por­tia Hlong­wa­ne, pu­bli­si­teits­be­stuur­der: in­ter­na­si­o­naal. “Ex­press-uit­sen­dings se pro­duk­sie­bre­ke het ky­kers ge­grief. Ons pro­beer dit ver­min­der deur reek­se la­ter, son­der on­der­bre­kings, te wys.” Sei­soen 14 sal op 8 Ja­nu­a­rie 2018 be­gin.

El­len Pom­peo as dr. Me­re­dith G­rey in G­rey’s A­na­tomy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.