OUDERDOMSBEPERKING

Hoe­kom het se­ke­re e­pi­so­des van Ko­ring­aar op kykNET ’ n ouderdomsbeperking?

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA - – LIDA, SMS

San­dra Gel­den­huys van pro­gram­be­stuur by kykNET ver­dui­de­lik: “Die mees­te e­pi­so­des van An­gus Bu­chan se ge­sels­pro­gram Ko­ring­aar (2017-nou) het ge­woon­lik ’n PG-ouderdomsbeperking. Wan­neer te­mas in Ko­ring­aar be­spreek word wat kin­ders dalk vrae kan laat vra, word die ouderdomsbeperking na PG13 ver­an­der.”

An­gus Bu­chan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.