WEN

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA -

Wou jy nog al­tyd jou eie stuk­kie van Days Of Our Li­ves be­sit? Nou is jou kans! tvplus en e.tv gee vyf eks­klu­sie­we Days-ge­skenk­pak­ke weg [elk met ’n T-hemp, kap­pie­top, strand­hand­doek, dra­sak en Days se 50ste her­den­kings­boek]. Vir die kans om een van die vyf ge­skenk­pak­ke te wen, SMS die sleu­tel­woord DAYS, jou naam, stad/ dorp en die ant­woord op die vraag hier­on­der na 35982 voor 8 De­sem­ber 2017. SMS’e kos R1,50 elk. Vraag: Wie ver­tolk die rol van Sa­mi Bra­dy [ant­woord op bl. 22]?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.