REEK­SE HER­NU

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA -

• Liev S­chrei­ber keer te­rug vir ’n ses­de sei­soen van Hol­ly­wood­skan­da­le in Ray Do­no­van (2013-nou), maar dit gaan dié keer in New York af­speel. • Die sci-fi-reek­se Salvation en S­tar Trek: Dis­co­ve­ry (al­bei 2017-nou) het bei­de sei­soen 2-be­stel­lings, en Kil­l­joys (2015-nou) kry ’n vier­de en vyf­de (laas­te) sei­soen. • Die Noor­se kry­gers van Vi­kings (2013-nou) is vir ’n ses­de sei­soen her­nu net meer as ’n maand voor sei­soen 5 uit­ge­saai word. • In 2018 keer Ja­mes Fran­co se pe­ri­o­de­dra­ma The Deu­ce (2017-nou) te­rug vir sei­soen 2. • Ra­ven-Sy­moné se te­rug­keer na TV was ’n tref­fer vir Dis­ney, wat ’n sei­soen 2 van Ra­ven’s Home (2017-nou) kry. • Die Ys­land­se dra­ma­reeks For­ti­tu­de (2015-nou) sal te­rug wees vir ’n der­de sei­soen.

Ra­ven-Sy­moné.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.