GE­KAN­SEL­LEER

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA -

• Die sci-fi-reeks Zoo (20152017) keer nie te­rug vir ’n vier­de sei­soen nie, en die S­te­phen King-ge­ïn­spi­reer­de The Mist (2017) ook nie vir ’n twee­de sei­soen nie. • An­der sci-fi-reek­se wat die val­byl ge­kry het sluit in Dark Mat­ter (2015-2017) ná drie sei­soe­ne, die Dr. W­ho­voor­vol­g­reeks Class (2017) ná een sei­soen, en S­tit­chers (2015-2017) ná drie sei­soe­ne. • Die me­die­se dra­ma The Nig­ht S­hift (2014-2017) hou op a­sem­haal ná vier sei­soe­ne. • En die po­li­sie­dra­ma Ma­jor C­ri­mes (2012-nou) sal ’n ses­de en laas­te sei­soen hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.