Vyf din­ge wat jy moet weet:

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

1 Die mei­sies het in e­pi­so­de 1 (6 Okt.) be­sef hul­le is nie ma-ma­te­ri­aal nie toe hul­le Lau­rie (Ma­ryAn­ne Bar­low, sien bl. 59) se seun laat weg­raak. 2 E­pi­so­de 1 se te­rug­flit­se van Ta­ryn se pa Ga­ry en hul “nan­ny” Ma’ Lil­li­an (Rus­sel Sa­va­dier en Lil­li­an Du­be) het ont­hul hoe die twee skool­maats so self­be­hep ge­raak het. 3 Ta­ryn wou hê die ge­skei­de Ga­ry moes weer lief­de vind, maar moes haar na­ïe­we pa van sy for­tuin­soe­ker-vrien­din red in e­pi­so­de 2 (13 Okt.). 4 In e­pi­so­de 3 (20 Okt.) het Ta­ryn per on­ge­luk haar ou­ers by­een­ge­kry, maar Ma’ Lil­li­an het S­ha­ron (Fi­o­na Ram­sey) uit­ge­skop. En in e­pi­so­de 4 (27 5 Okt.) wou Ma’ Lil­li­an dat Ga­ry haar skuld by ’n geld­skie­ter be­taal son­der dat Ga­ry dit be­sef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.