CHRIS BAR­NARD

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

DOKUMENTÊR Spe­si­a­le pro­gram Uit­saai­tyd: Sa­ter­dag 26 No­vem­ber 21:00 Moet weet: Op 3 De­sem­ber 2017 is dit vyf­tig jaar se­dert prof. Chris Bar­nard en sy span die eer­ste hart oor­ge­plant het. In die dokumentêr word her­leef hoe die eens on­moont­li­ke ’n werk­lik­heid ge­word het, en hoe hart­oor­plan­tings van­dag nog wê­reld­wyd le­wens red.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.