EL­DERS DIE CAMINO

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Sei­soen 1

Be­gin: Ja­nu­a­rie (da­tum en tyd is nog nie be­ves­tig nie)

Moet weet: Die top­ver­ko­per­boek El­ders (2017) van die joer­na­lis Erns Grund­ling word in ’n reeks van 13 e­pi­so­des ver­werk. Dit volg Erns soos hy die Camino de San­ti­a­go (pel­grims­tog in Eu­ro­pa) stap en die men­se wat hy ont­moet. En daar’s in­set­sels met be­ken­des wat ook die pel­grims­tog vol­tooi het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.