KNAPSE KÊRELS

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Sei­soen 1 Be­gin: Ja­nu­a­rie (da­tum en tyd is nog nie be­ves­tig nie) Moet weet: Die dra­ma­reeks han­del oor vier huis­ge­sin­ne – die Bek­kers, Zim­mer­mans, Da­vid­se en For­tuins – wat me­kaar nood­wen­dig be­ter moet leer ken wan­neer le­de van el­ke ge­sin be­trok­ke raak in ’n stryd om ooor­le­wing en die reg om ’n be­staan te voer in die JJo­han­nes­burg van van­dag. Die rol­ver­de­ling s­sluit Armand AAu­camp van Die Boek­klub­f­faam in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.