SKELMPIE

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Sei­soen 1 Be­gin: Ja­nu­a­rie (da­tum en tyd is nog nie be­ves­tig nie) Moet weet: Paar­tjies ge­sels oor hul ver­brok­kel­de ver­hou­dings weens ’n der­de par­ty. Saam met die aan­bie­der, Ri­an van Heer­den, pro­beer hul­le deur ge­sprek en be­mid­de­ling tot ’n ver­ge­lyk kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.