WAT IS S­HO­W­MAX?

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

S­ho­w­max is A­fri­ka se groot­ste in­ter­net­TV­diens, met dui­sen­de reek­se, flieks en dok­kies wat be­skik­baar is vir bin­ge­kyk teen net R99 per maand. Jy kan so­veel S­ho­w­max­reek­se kyk as wat jy wil, son­der be­per­kings. Jy kan een maand be­taal en die vol­gen­de jou in­te­ke­ning kan­sel­leer, en dan weer in­te­ken wan­neer jy ge­reed is. Dit hang van jou af. Gaan na www. s­ho­w­max.com om in te te­ken vir ’n gra­tis proef­tyd van twee we­ke!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.