BOLD

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Quinn raak his­te­ries wan­neer sy Wy­att en Ka­tie ty­dens ’n in­tie­me oom­blik be­trap, en E­ric moet Quinn aan­spreek wan­neer sy be­son­der naar is met Ka­tie. Die For­resters se aan­trek­li­ke nu­we ter­rein­be­stuur­der Ma­teo troos Quinn, en Brooke ver­tel Ma­ya en Rick waar­om sy Bill ver­laat het. S­hei­la raak gaaf teen­oor Pam, wat ver­sig­tig be­hoort te wees vir die nu­we ge­brui­ker” in haar le­we. S­tef­fy bied aan om Bill en Li­am se ver­hou­ding te pro­beer her­stel, Jus­tin ver­tel Bill ’n ge­heim, en Bill be­gin werk aan ’n nu­we plan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.