DAYS

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Sa­mi keer te­rug na Sa­lem en is op die oor­logs­pad, want John en Paul het Will se kis laat op­gra­we. Ab­by sien hoe Sa­mi C­had soen, en la­ter ver­wel­kom Mar­le­na, Lu­cas en E­ric Sa­mi tuis. Sa­mi dink dr. Rolf het Will dalk ge­red, en Son­ny en Paul se ver­hou­ding ver­krum­mel om­dat Son­ny steeds hoop Will leef nog. T­heo is in ’n s­leg­te bui oor Clai­re en T­ripp se nu­we werk­ver­hou­ding, en Vic­tor kon­dig aan hy gaan met A­drien­ne (eint­lik Bon­nie) trou. S­te­ve wil met Hat­tie in die tronk praat, en Bra­dy sê Ni­co­le moet E­ric los en Sa­lem ver­laat, of tronk toe gaan vir die moord op Dei­mos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.