Y&R

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Die Ab­botts staan Ash­ley by na­dat die waar­heid oor haar bi­o­lo­gie­se pa be­kend­ge­word het, en Jack werk daar­aan om Gra­ham B­lood­worth uit Ash­ley se ma, Di­na, se le­we te kry. Ma­ri­ah ver­ras Tes­sa, en Vic­tor pro­beer ’n oor­een­koms met Nik­ki aan­gaan, maar dis nie mak­lik nie. S­ha­ron en No­ah kon­fron­teer Nick oor die re­des waar­om hy sy he­le trust­fonds aan lief­da­dig­hed ge­skenk het net om van Vic­tor se in­vloed weg te kom. Nick pro­beer vre­de maak met Vic­tor deur hom te ver­se­ker ’n deel van Nick se trust­geld is om wees­kin­ders te help. De­von kry nu­we per­spek­tief op Hi­la­ry, en Ca­ne keer na Ge­noa Ci­ty te­rug na­dat Jill hom waar­ne­men­de uit­voe­ren­de hoof van C­han­cel­lor In­dus­tries ge­maak het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.