Die S­kat­ties

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Sei­soen 1 VIA (*147) 17:30 Re­a­li­teit

Chris­ti Pa­na­gio (Ka­rien in 7de Laan, 2001-2006) is ná 11 jaar te­rug voor die ka­me­ra – die keer ver­tolk sy nie ’n rol nie, maar is die aan­bie­der van die re­a­li­teits­reeks Die S­kat­ties op VIA. Chris­ti is die ska­kel tus­sen die 17 deel­ne­mers, of­te­wel die S­kat­ties, en die oor­maak­span wat die vroue in i­ko­ne om­to­wer. Chris­ti stel ook 10 ka­len­der­mei­sies aan ky­kers voor. Ty­dens die nu­we uit­da­ging kry Chris­ti haar eie “pin-up”-naam, Pop­pie von S­weet, en sy spog met ’n nu­we ka­len­der­fo­to-voor­koms.

Was jy se­nu­ag­tig om die eer­ste keer in ’n lang tyd weer voor die ka­me­ra te wees?

Nee, nie reg­tig nie. Om voor die ka­me­ra te werk is soos fiets­ry – jy kom weer vin­nig in die ding in. ’n Rol in ’n se­pie soos 7de Laan was ’n goeie leer­skool, en die dis­si­pli­ne en ken­nis bly jou al­tyd by. Ge­luk­kig ken ek Di­aan La­wrenson (Pau­la in 7de Laan, 2002-2016) en haar man, Jo­dy A­bra­hams (Ben­ny in Hard Copy, 2006-2007 & 2016), die ver­vaar­di­gers van die reeks, baie goed en dit is ’n gen­re waar­mee ek ge­mak­lik is. As aan­bie­der moes ek op my voe­te dink, maar ek hoef ge­luk­kig nie woor­de te leer nie. En dit help, want my kort­ter­myn­ge­heue is nie meer so ge­oe­fen nie. [Lag.]

Wat was vir jou die hoog­te­punt van Die S­kat­ties?

Om saam met al die on­ge­loof­li­ke vroue (par­ty is be­ken­des en van die an­der maak ’n ver­skil in men­se se le­we) te werk en deur hul­le al­le vroue te ver­eer. Dit het spon­taan in ’n op­bou­en­de en in­spi­re­ren­de at­mos­feer ont­aard.

Wie is die i­koon waar­in jyself graag om­to­wer sal wil word?

Die Fran­se ak­tri­se B­ri­git­te Bar­dot (A Ve­ry Pri­va­te Af­fair, 1961). Sy was nog al­tyd so ’n bie­tjie bo­heems, maar haar styl is toe­gank­lik en mo­dern. En haar ha­re is al­tyd los en vrou­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.