LUCIFER

TV Plus (Afrikaans) - - DIE NUUS -

Die dui­wel leef nog na­dat die don­ker fan­ta­sie­reeks Lucifer (2016-nou) deur die stroom­diens Netflix her­nu is vir ’n 10 e­pi­so­de lan­ge sei­soen 4. Die hoof­ster Tom El­lis (as Lucifer Mor­ningstar) het saam met an­der fan­guns­te­lin­ge ’n aan­lyn pe­ti­sie ge­lei na # Sa­veLu­ci­fer, wat ge­help het ná FOX die reeks in Mei ge­staak het. Tom het die fans op sy so­si­a­le­me­di­a­blad­sye be­dank en by­ge­voeg die bes­te kom nog: “Dan­kie vir ons nu­we tuis­te @Netflix – jul­le het baie men­se be­son­der ge­luk­kig ge­maak.”

Lucifer is van die kan­sel­la­sie­lys laat her­leef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.