AMERICAN HORROR STORY

TV Plus (Afrikaans) - - DIE NUUS -

’n Tus­sen­in-oor­kruis­sei­soen? Dis wat die bloe­de­ri­ge gru­wel­reeks American Horror Story (2011-nou) be­plan vir sei­soen 8. Hul­le bring Em­ma Ro­berts te­rug as Ma­di­son Mont­go­me­ry wat aan sei­soen 3 se ein­de ver­wurg is. Em­ma het haar te­rug­keer op so­si­a­le me­dia be­ves­tig vir die ko­men­de sei­soen, wat ’n oor­krui­sing sal wees tus­sen sei­soen 1, Mur­der Hou­se, en die hek­se­ri­ge sei­soen 3, Co­ven (2013).

Em­ma Ro­berts en haar dooie ka­rak­ter gaan te­rug wees in American Horror Story.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.