BE­DERF-BROKKIE!

TV Plus (Afrikaans) - - BINNELANDERS -

Op Dins­dag 31 Ju­lie word Conrad ge­nood­saak om Ela­na pre­sies te ver­tel wat aan die gang is met die me­di­sy­ne wat weg­raak, en dat Jax voor­heen by die T­husa­nang-kli­niek ge­werk het. Ela­na be­sef ook Jax lieg vir haar oor waar­heen sy kort-kort ver­dwyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.