Ma­dam Se­cre­ta­ry

Sei­soen 4 M-Net (*101) 20:00 Dra­ma

TV Plus (Afrikaans) - - VIND 'N FLIEK -

Men­se­reg­te­stry­der Sa­ra Ra­mi­rez sê haar nu­we rol as be­leids­raad­ge­wer Kat San­do­val in die dra­ma Ma­dam Se­cre­ta­ry (2014-nou) is “die i­de­a­le ver­hoog om meer te leer van die po­li­tiek en hoe wet­te ge­skep word”. Sy’s ’n on­der­steu­ner van die be­we­ging LGBT (Les­bi­an, Gay, Bi­sexu­al, Trans­gen­der) en het haar eie bi­sek­su­a­li­teit in 2016 be­kend­ge­maak. “Ek wil men­se help, en as ek be­ter ver­staan, kan ek dit be­ter doen.”

1 Die 42-ja­ri­ge Mex­i­kaan­se ak­tri­se het ook baie uit haar vo­ri­ge rol ge­leer, toe sy Dr. Cal­lie Tor­res in die hos­pi­taal­dra­ma G­rey’s A­na­tomy (2006nou) tot 2016 ge­speel het. “Ek kan ba­sie­se kuns­ma­ti­ge a­sem­ha­ling toe­pas en ’n wond be­han­del,” sê sy, 2 Sy het nie no­dig ge­had om ’n ou­di­sie vir G­rey’s te doen nie. “Die ABC-groot­ba­se het my blyk­baar op Bro­ad­way ge­sien sing. Ek het na die ou­di­sie gegaan, en hul­le het ge­sê ‘kies e­ni­ge reeks waar­in jy wil wees’,’’ sê Sa­ra. 3 Sa­ra het in die mid­del-1990’s ’n graad in sko­ne kuns­te aan die be­roem­de Juil­li­ard-s­kool be­haal. Die san­ger Paul Si

mon het haar per­soon­lik vir sy 1998-Bro­ad­way-mu­siek­bly­spel The Ca­per­man ge­kies. Tom Hanks was in die ge­hoor en het haar ge­kies vir die klein rol van Ro­se in sy 1998-rom­kom You’ve Got Mail la­ter die jaar. Sy sê haar naam word nie as ‘Sa­ra’ 4 uit­ge­spreek nie. “Dit is eint­lik ‘Sa-da’ maar ek gee nie om nie. Ek’s bly men­se ken my vir my werk. Dis koel.” 5 Haar alt-sang­stem het ook vir haar werk in vi­de­o­spe­le­tjies be­sorg, soos die stem­me van ka­rak­ters Lam­my in PaRap­pa The Rap­per (1996-nou) en Um Jam­mer Lam­my (1998-2002).

Sa­ra ver­kies die kort haar­styl bo die lan­ger een in G­rey’s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.