Ha­waii Fi­ve-0

Sei­soen 8 M-Net (*101) 19:00 Ak­sie

TV Plus (Afrikaans) - - VIND 'N FLIEK -

Ná se­we sei­soe­ne lyk dit of moei­lik­heid op die ei­land­pa­ra­dys Ha­waii af­neem in die ak­sie­reeks Ha­waii Fi­ve- 0 (2010). En ons praat nie net van op die skerm nie – die dra­ma ag­ter die skerm wat ge­dreig het om sei­soen 8 te ont­spoor, is op­ge­los. Da­niel Dae Kim en

Gra­ce Park (C­hin Ho Kel­ly en Ko­no Ka­la­kaua van epi so­de 1) het die reeks ver­laat na­dat hul­le ‘‘ste­wi­ge’’ sa­la­ris­ver­ho­gings ge­wei­er het, sê die uit­voe­ren­de ver­vaar­di­ger Pe­ter M. Len­kov. Hul­le het die­self­de be­ta­ling as die hoof­spe­lers A­lex O’Lough­lin en S­cott Caan (S­te­ve M­cGar­rett en Da­niel Wil­li­ams) ge­ëis.

‘‘Ons waar­deer die werk wat al­bei in die reeks ge­doen het,’’ ver­dui­de­lik Pe­ter. ‘‘Die net­werk het goeie sa­la­ris­ver­ho­gings aan­ge­bied, maar hul­le het be­sluit om die reeks te ver­laat.’’ Hul­le ver­dwyn eg­ter nie som­mer net nie – e­pi­so­de 1 sal C­hin Ho en Ko­no se ver­trek toe­lig. Dit skep die ge­leent­heid vir twee nu­we le­de om by die reeks aan te sluit. Le­wens­red­der

Ta­ni (Me­ag­han Rath) kry van e­pi­so­de 1 af ’ n twee­de kans as po­li­sie­vrou en eks-Vloot SEAL Ju­ni­or Reigns (Beu­lah Ko­a­le) vra M­cGar­rett in e­pi­so­de 2 net op die reg­te tyd vir werk – ’ n dwelm­klop­jag het mis­luk en die Fi­ve- 0-span het ’n nu­we ge­sig no­dig wat ’n wa­pen kan han­teer. Dit was eg­ter nie net pret in die tro­pie­se son nie, sê Me­ag­han. “Ta­ni is soos M­cGar­rett. Hul­le is baie een­ders – en dit be­te­ken heel­wat stam­pe en sto­te!” Die Nieu-See­land­se Beu­lah sê: ‘‘Ek ver­kies om die waag­hals­kun­sies self te doen wan­neer dit goed is wat ek weet ek kan doen. Ek is reg vir e­nig­iets wat na my kant toe kom!”

Daar is oor­ge­noeg ak­sie vir Dan­no (links) and M­cGar­rett in sei­soen 8.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.