Van Lu­cia

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS -

7de Laan het dit tot dus­ver al­tyd reg­ge­kry om te trans­for­meer. Van die ken­wy­sie en o­pe­nings­to­ne­le tot die ka­rak­ters. Dis on­moont­lik om ’n groot be­sluit lig­te­lik te neem, soos om Da­vid Rees, wat nou twee jaar lank die rol van die sa­ke­man Chris ver­tolk het, uit te skryf. Da­vid het ons ty­dens ’n e­mo­si­o­ne­le on­der­houd ver­se­ker niks on­ge­rymds het op stel ge­beur nie, maar 7de Laan rep nie ’n woord oor wat aan­lei­ding ge­gee het daar­toe dat sy kon­trak nie her­nu is nie. Met Ma­ri­aan wat vir eers nog in die tronk is en Chris wat die Wel­man-fa­mi­lie by­me­kaar hou, is dit in­te­res­san­te tyds­be­re­ke­ning om sy ka­rak­ter te laat gaan. Ek hoop net dis met ’n da­we­ren­de sto­rie­lyn soos toe Ne­vil­le des­tyds ge­skiet is. En so ge­praat van weg­gaan, dis baie hart­seer om Eben te groet! Dis be­derf-se­pie-dra­ma­kyk­tyd, kom­pleet met Bin­ne­lan­ders se Kon­go-dra­ma! Stuur jou kom­men­taar na tvplus/Jy vra, Pos­bus 784161, Sand­ton 2146 of e-pos dit na tvplus@me­dia24. com of SMS na 35982 met die woor­de TVPLUS YOUASK en jou naam. R1,50/SMS.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.