PAWN STARS

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS -

Ri­chard ( The Old Man) Har­ri­son van die re­a­li­teits­reeks Pawn Stars (2009-nou) het laat Ju­nie sy stryd teen par­kin­son­siek­te ver­loor. Sy seun en die reeks se hoof­ster Rick het ’n tref­fen­de ver­kla­ring uit­ge­reik op sy In­sta­gram­blad, en ge­sê hoe ge­luk­kig hy was om “die baie cool ou man as my pa te hê” en hoe hul Las Ve­gas­win­kel, The Wor­ld Fa­mous Gold & Sil­ver Pawn S­hop, “nooit weer die­self­de sal wees nie”.

Pawn Stars se oor­le­de “Old Man” Ri­chard Har­ri­son sr.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.