EMPIRE

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS -

Ni­co­le Ari Par­ker sal in sei­soen 5 van die mu­siek­dra­ma Empire (2015-nou) ge­reeld in die reeks ge­sien word, en haar sto­rie­lyn brei uit. Haar ka­rak­ter Gi­sel­le Bar­ker sal uit die ska­du­wee tree van haar mu­si­kant-eks­man Ed­die Bar­ker (Fo­rest W­hi­ta­ker) in ’n krag­ti­ge skuif wat haar teen­stan­der Cook­ie ( Ta­ra­ji P. Henson) sal kwaad maak.

Gi­sel­le be­gin ’n nu­we ge­veg om mag te kry in Empire.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.