ON BECOMING A GOD IN CENTRAL FLO­RI­DA

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS -

Dis by­na vyf jaar se­dert Kir­sten Dunst die moor­de­naar Peg­gy Blum­quist in Far­go (2014-nou) was, en sy keer te­rug TV toe vir nog ’n don­ker ko­mie­se rol. Sy gaan die uit­voe­ren­de ver­vaar­di­ger wees en in die 2019-YouTu­be-reeks On Becoming A God In Central Flo­ri­da speel, wat in ’n 1990’s-wa­ter­park sal af­speel waar Kir­sten se ka­rak­ter Kry­stal pro­beer om ’n pi­ra­mi­de­ske­ma te in­fil­treer wat haar fa­mi­lie arm ge­laat het.

Kir­sten sal voor en ag­ter die skerms werk aan haar nu­we YouTu­be-reeks.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.