9-1-1

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS -

NU­WE REEKS Sei­soen 1 M-Net (*101) 20:00 E­pi­so­de 1 Ry­an Murp­hy (die ou ag­ter reekse soos G­lee, A­me­ri­can Hor­ror S­to­ry, S­cre­am Qu­eens) be­geef hom op die ter­rein van pro­ses­su­e­le reekse. Die eer­ste e­pi­so­de han­del oor ’n ba­ba in ’n drein en ie­mand wat deur ’n slang ver­wurg is. Kyk ver­der!

Sien bl. 36.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.