THE VOICE KIDS 2018

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS -

NU­WE SEI­SOEN BE­GIN Sei­soen 2 ITV C­hoi­ce (*123) 18:00 E­pi­so­de 1 Dis tyd vir blin­de ou­di­sies, en ons sal die vreug­de en pyn op die be­oor­de­laars se ge­sig dop­hou – en die spier­trek­king wan­neer hul­le weet hul­le mag nie vir klein Bil­ly lag en sy ver­maak­dro­me ver­plet­ter nie, maar die stoel draai nie om nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.