kykNET Week­dae 21:00

TV Plus (Afrikaans) - - GETROUD MET RUGBY -

Di.-Sa. kykNET (*144) 09:00 Week­dae kykNET & kie (*145) 23:30

VER­LE­DE KEER

Fa­fa het ’n dag­vaar­ding ge­kry, S­chalk het uit­ge­vind Iva ge­bruik steeds pil­le, en Si­mon en Re­na­te het Y­von­ne vir ete ge­nooi.

18 – 20 JU­LIE

B­litz is raad­op oor sy ver­hou­ding met Ju­lia, en Bart kon­fron­teer S­teyn. Iva se ver­sla­wing dryf S­chalk tot by ’n kruis­pad, Jan be­lê ’ n nood­ver­ga­de­ring oor S­teyn, en Koe­kie kry ’n nu­we doel in die le­we. Re­fent­se tree in Pot­ties op, Fe­stus en Koe­kie se nu­we pro­jek kry mo­men­tum, en Ju­lia het ’n ver­ras­sing vir B­litz.

23 – 27 JU­LIE

Fa­fa en Ma­ry­ke het die huis vir hul­self, en Re­na­te kry sleg­te nuus oor haar boek. Reitz word na An­na se ver­lo­wings­par­ty ge­nooi, en Fa­fa en Ma­ry­ke pro­beer ’n ro­man­tie­se aand re­ël. S­chalk word ge­dreig om die waar­heid oor Iva te pu­bli­seer, Sak­kie is te­rug van re­hab, en Re­na­te her­oor­weeg haar toe­koms as skry­wer. Die ar­ti­kel oor Iva se ver­sla­wing maak op­slae, An­na word ver­ras op haar ver­lo­wings­par­ty, en Si­mon se bi­o­lo­gie­se ma daag by die sta­di­on op. Fa­fa en Ma­ry­ke pro­beer weer om ’n ro­man­tie­se aand te re­ël. An­na vind uit Chris­sie weet van Reitz se lief­de vir haar, Si­mon wei­er om sy bi­o­lo­gie­se ma te be­taal, en die ba­ba-op­pas­se­ry put B­litz uit.

30 – 31 JU­LIE

Si­mon se bi­o­lo­gie­se ma ver­klap die sto­rie oor sy aan­ne­ming en Sak­kie lig Fa­fa in oor sy be­sig­heid. Da­ni­ël kon­fron­teer Reitz en B­litz pro­beer die stuk­ke van sy on­der­houd by­me­kaar las.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.