SABC2 Week­dae 18:00

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN -

VER­LE­DE KEER

Xan­der het van Va­nes­sa en Jus­tin se ver­hou­ding uit­ge­vind, Ver­non het van A­me­ri­ka te­rug­ge­keer na Hill­si­de, en No­zi en Fi­ka­ni het saam ge­slaap.

18 – 20 JU­LIE

Wil­lem steek ’n ge­heim vir A­mo­rey weg, Mar­ko be­plan iets spe­si­aals vir Man­de­la­dag, en Vin­ce is nie ge­luk­kig wan­neer hy uit­vind wat Chris­to­pher pla nie. Ma­ri­aan is on­te­vre­de met Ric­kus se be­slui­te, en C­har­mai­ne is nie ge­luk­kig as sy uit­vind No­zi steek Ver­non in haar ka­mer weg nie. Vin­ce is be­kom­merd oor sy fi­nan­si­ë­le si­tu­a­sie, en Wil­lem is in sy nop­pies as sy plan mooi uit­werk.

23 – 27 JU­LIE

Ie­mand krap in No­zi se slaai, en Va­nes­sa neem ’n groot be­sluit oor haar toe­koms. Die­de­rik on­der­steun sy vriend in hier­die moei­li­ke tyd, en Chris is ge­skok as hy by Ric­kus hoor hy het sy van ver­an­der. Ja­cob snuf­fel die waar­heid uit­ein­de­lik uit, Ag­gie plaas druk op Vin­ce, en Ko­sie speel oop kaar­te met Lie­zl. Ma­ri­aan maak nog vy­an­de, Va­nes­sa be­no­dig Die­de­rik se hulp met ’n be­lang­ri­ke kli­ënt by Bruyn­wa­ves, en Es­ti huis­ves ’n vreem­de­ling wat sy jam­mer kry. A­lexa gee vir Fi­ka­ni ver­hou­dings­ad­vies.

30 – 31 JU­LIE

Hil­da deel haar wys­heid met Die­de­rik, Chris ver­ras A­lexa en A­mo­rey, en Jus­tin be­sluit om ’n nu­we lief­des­ver­hou­ding aan te gryp. Vin­ce doen dras­tie­se stap­pe om sy pro­ble­me op te los, en Mar­ko is be­kom­merd oor sy neef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.