2DE KON­GO-DRA­MA

TV Plus (Afrikaans) - - BINNELANDERS -

Dit is die twee­de Kon­go-dra­ma in Bin­ne­lan­ders. Die eer­ste een het in 2011 en toe weer in 2012 af­ge­speel toe Ter­ti­us (Reyn­ardt Hugo) op ’n boot gaan werk het om meer geld vir sy ge­sin te ver­dien. Ter­ti­us is ná ’n bom­ont­plof­fing op die boot deur ter­ro­ris­te in die Kon­go ge­van­ge ge­hou om ’n siek pro­fes­sor, wat ’n kern­bom vir die ter­ro­ris­te moes ver­vaar­dig, te ver­pleeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.