K­ri­sis­be­stuur

B­rid­get­te sê le­lik les op by die re­stau­rant Oos-Wes.

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER -

Die trotse B­rid­get­te Oc­to­ber (De­ni­se Ne­w­man) suk­kel om din­ge by Oos-Wes in toom te hou. Se­dert haar ven­noot S­te­fan (Gi­de­on Lom­bard) ein­de Ju­nie sy voor­skoot op­ge­hang het om­dat B­rid­get­te hom nie ge­ken het in haar be­slui­te nie, is dit kri­sis op kri­sis. “B­rid­get­te het eers ge­dink S­te­fan se be­dan­king is die bes­te ding wat met Oos-Wes kon ge­beur, maar haar pro­ble­me word el­ke dag er­ger,” ver­tel De­ni­se.

Sy het op Dins­dag 17 Ju­lie uit­ge­vind die pas aan­ge­stel­de as­sis­tent­sjef Nat­han (E­mi­le S­mit) ge­bruik die kof­fie­win­kel se be­stand­de­le om kos vir sy kos­trok­kie te maak en hom sum­mier af­ge­dank. Nou sit sy son­der ’n sjef en dit lyk nie of S­te­fan haar vin­nig gaan ver­ge­we nie.

HARDEKOEJAWELS EN VERWYTE

S­te­fan en B­rid­get­te is ewe hard­kop­pig, sê Gi­de­on. “Net na­dat S­te­fan ge­hoor het Nat­han is af­ge­dank het hy vir B­rid­get­te in die sen­trum raak­ge­loop. P­leks daar­van dat hul­le die di­lem­ma pro­beer op­los, be­skul­dig hul­le me­kaar net. Eint­lik ver­lek­ker S­te­fan hom in B­rid­get­te se ver­knor­sing,” voeg Gi­de­on by.

Al is daar ’n by­ko­men­de paar han­de om­dat die kel­ner Jus­tin (E­den Clas­sens) pas van oor­see te­rug­ge­keer het, is dit c­ha­os in die re­stau­rant. Dis vir Jus­tin en die an­der kel­ner, Bi­an­ca (Si­mo­ne Bis­com­be), dui­de­lik B­rid­get­te suk­kel. “Bi­an­ca en Jus­tin smeek B­rid­get­te la­ter om S­te­fan weer aan te stel, maar sy wei­er,” ver­tel Gi­de­on.

GROENER WEIVELDE

S­te­fan wag nie vir die sa­ke­vrou om haar fout te er­ken nie. Hy is oor­ge­haal om die he­le on­smaak­li­ke Oos-Wes­sa­ge ag­ter hom te sit en be­gin kos­vi­deo’s vir YouTu­be maak. Op Woens­dag 25 Ju­lie hoor B­rid­get­te van S­te­fan se nu­we werk­ge­leent­heid en voel af­ge­haal. “Sy het nie ge­dink S­te­fan sou so gou weer ’n aan­bod kry nie en be­sef hy is in aan­vraag. Sy is suur om­dat haar le­we nou net uit piz­zas en per­so­neel­pro­ble­me be­staan,” sê De­ni­se.

Die he­le be­sig­heid werk ook op haar man, Ian Oc­to­ber (Abduragh­maan A­dams), se se­nu­wees. “Ian dink nie dit pas by sy vrou se sta­tuur om kort-kort ’n voor­skoot aan te trek en haar han­de vuil te maak nie,” sê De­ni­se. Op Maan­dag 30 Ju­lie het Ian ’n le­li­ke uit­val met B­rid­get­te wan­neer sy self weg­neem­kos vir sy per­so­neel by Suid­oos­ter-Eien­dom­me af­le­wer.

B­rid­get­te be­gin dink sy het ’n fout ge­maak om in die re­stau­rant te be­lê. “Dit voel vir haar of die per­so­neel nie lo­jaal is aan haar nie en S­te­fan te­rug wil hê,” ver­tel De­ni­se. Sy kan na­tuur­lik haar trots in haar sak steek en hom net vra om te­rug te kom – dis nou as S­te­fan nie te be­sig is met sy nu­we pro­jek nie.

B­rid­get­te moet vu­re dood­slaan in Oos-Wes na­dat S­te­fan die pad ge­vat het.

Ian is kwaad om­dat B­rid­get­te haar so af­sloof.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.