Do­de­li­ke sa­ke

Hoof­man A­z­win­di­ni het by die bur­ge­mees­ter Ten­da se vrou ge­slaap en T­hat­he se po­li­tie­ke lei­er wil die ko­nink­li­ke laat boet.

TV Plus (Afrikaans) - - MUVHANGO -

Ten­da­mu­d­zi­mu (Nat Ra­ma­bu­la­na) is soos ’n ra­sen­de bul wat na ’n wap­pe­ren­de rooi doek staar. Op Vry­dag 13 Ju­lie het die glib­be­ri­ge eks­bur­ge­mees­ter Mu­la­lo (Syd­ney Ra­ma­ku­e­la) hom ver­tel sy “per­fek­te” vrou Li­vhu­wa­ni (An­za­ni Ts­hi­vha­se) se ba­ba N­di­wan­ga (Ga­briel­le Tai­wo) is nie sy­ne nie. Die bi­o­lo­gie­se pa? Die “flink” ko­nink­li­ke lei­er hoof­man A­z­win­di­ni (Ga­briel Te­mu­d­za­ni). “Ie­mand gaan sterf,” waar­sku Nat. “Ten­da kry be­wy­se van Li­vhu se on­trou­heid en hy moet die on­denk­ba­re aan­vaar.”

WERK EN SEKS

A­z­win­di­ni en Ten­da voer al ’n stryd se­dert mid­del-Fe­bru­a­rie toe Li­vhu A­z­win­di­ni ge­vra het om sy in­vloed en sa­ke­kon­tak­te te ge­bruik om Ten­da, wat toe nog ’n sa­ke­man was, met ’n pro­jek te help. “Hul­le het nie van me­kaar ge­hou nie,” sê Nat eer­lik, en Ga­briel er­ken sy ka­rak­ter is nie per­fek nie – die af­fair was nie om voor­deel te trek uit ’n be­sig­heid­steen­stan­der nie. “A­z­win­di­ni se een groot fout is sy on­be­heer­ba­re lief­de vir vroue. Maar die keer kom spook dit by hom.” A­z­win­di­ni gaan boet, ont­hul Nat. Ten­da ont­moet weer vir Mu­la­lo op Dins­dag 24 Ju­lie en “hy sê vir Mu­la­lo A­z­win­di­ni gaan jam­mer wees hy het skan­de oor sy huis ge­bring”. En op Woens­dag 25 Ju­lie be­sluit Ten­da hy gaan met ’n ge­laai­de vuur­wa­pen na die hoof­man toe.

AFREKENING

A­z­win­di­ni maak op Don­der­dag 26 Ju­lie ’n punt daar­van om al­mal uit die huis te kry so­dat hy en Ten­da al­leen is om “sa­ke” in or­de te kry. A­z­win­di­ni is ver­ras wan­neer hy die deur oop­maak en Ten­da staan daar met ’n vuur­wa­pen. “Hy het nog nie be­sluit of hy die hoof­man gaan skiet of hom net wil bang­maak nie” sê Nat. Maar Ga­briel is nie be­kom­merd nie; hy meen “Ten­da is wreed, maar hy’s nie wreed ge­noeg om die snel­ler te trek nie. Dit sou te mak­lik wees.” Wan­neer ’n skoot af­gaan op Vry­dag 27 Ju­lie, lyk dit of Ten­da klaar be­sluit het. Ga­briel stel sy fans ge­rus met “dis ’n waar­sku­wing­skoot”.

Maar wat kom, is meer ont­stel­lend, sê Ga­briel. “Ten­da dwing A­z­win­di­ni met die wa­pen om hom­self op te hang, wat sy heen­gaan soos self­dood sal laat lyk. Dit sal ’n gro­ter ver­leent­heid vir sy fa­mi­lie wees as moord,” sê Ga­briel. Nat stem saam: “Men­se sal dink A­z­win­di­ni het sy le­we ge­neem weens die skan­de wat hy oor sy fa­mi­lie ge­bring het.” Maar wat sou ’n Mu­vhan­go-moord wees son­der ’n kin­kel?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.