SA­BC1 Week­dae 20:30

TV Plus (Afrikaans) - - UZALO -

VER­LE­DE KEER

Mas­ter­mind het uit­ge­vind T­ho­bi­le pas ge­boor­te­be­per­king toe, en MaNg­co­bo het MaMlam­bo oor­reed om die dik­mond N­kun­zi op te pas.

18 – 20 JU­LIE

A­mos be­veel Mxo­li­si om dwelms by MaNg­co­bo se klub te ver­koop, en No­sipho is woe­dend wan­neer sy haar eks­kop­pe­laar en mis­han­de­laar A­mos raak­loop. Ba­bes Wo­dumo tree by T­ho­bi­le se ge­leent­heid op, en T­ho­bi­le doen iets ag­ter Mas­ter­mind se rug toe sy won­der hoe­kom hy haar nog nie ge­vra het om te trou nie. MaNg­co­bo be­sef sy het N­kun­zi se ro­man­tie­se ge­hegt­heid aan MaMlam­bo on­der­skat, en Fi­ki­le is be­noud oor Sbu se ver­mis­te ou­ma.

23 – 27 JU­LIE

T­ho­bi­le is stom­ge­slaan oor GC in die sa­lon bly, en hy proe soe­te wraak maar sy hou­ding kos die sa­lon kli­ën­te. Zek­het­he­lo het seks met Mxo­li­si om haar aan­dag van haar ver­sleg­ten­de dwelm­ver­sla­wing af te lei. Pas­toor Md­lets­he gryp na die bot­tel wan­neer sy uM­bum­bu­lu-men­se hom te­leur­stel, and MaMlam­bo word her­aan­ge­stel in die kerk­raad. Q­ha­ban­ga bring ver­an­de­rin­ge by die kerk aan, en MaNg­co­bo, wat vas­be­slo­te is om N­kun­zi se hart te­rug te wen, ver­ras, be­kom­mer en maak MaMlam­bo en N­kun­zi op­ge­won­de. Fi­ki­le se ge­drag wek ag­ter­dog, maar Mxo­li­si bly blind vir wat on­der sy neus aan­gaan.

30 – 31 JU­LIE

MaNg­co­bo wei­er om N­kun­zi se lief­de vir MaMlam­bo te aan­vaar, ter­wyl Mas­ter­mind nie ver­staan hoe­kom T­ho­bi­le nie ’ n ba­ba by hom wil hê nie, en pas­toor Md­lets­he ig­no­reer die op­drag om na sy kerk te­rug te keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.