SA­BC1 Week­dae 18:30

TV Plus (Afrikaans) - - SKEEM SAAM -

VER­LE­DE KEER

Kat is le­wend ge­vind, maar is ge­slaan ná die huur­moor­de­naar A­lexos hom ont­voer het, en skool­hoof T­ho­bak­ga­le is ge­skors om­dat sy van die skool­fonds ge­steel het.

18 – 20 JU­LIE

C­le­ment kry ’n brief van sy tronk­vo­ël­pa, Den­nis, oor ’n moont­lik ver­vroeg­de vry­la­ting, en Le­ha­sa se pro­ku­reurs stuur vir Ma­pit­si wet­ti­ge do­ku­men­te om te keer dat sy Le­ha­sa dag­vaar om­dat hy haar sus Son­ti se maat­skap­py ge­steel het. Le­lo is ha­we­loos wan­neer Sis Ou­ma haar vra om te gaan, en P­ret­ty oor­weeg dit om u­ni­ver­si­teit te los.

23 – 27 JU­LIE

Ma N­tu­li wei­er dat P­ret­ty van kur­sus ver­an­der, en Les­ho­le waar­sku sy pa, BigBoy, om nie hul be­sig­heids­wins weg te drink nie. Le­lo word deur­me­kaar wak­ker in Le­ha­sa se bed, Ra­chel en haar ma, Ce­lia, sit weer vas om­dat Ce­lia so in­men­ge­rig is, en Em­kay ont­hul Le­lo se af­fair met Le­ha­sa on­be­doeld aan Sis Ou­ma. Ma N­tu­li oor­reed P­ret­ty in­tus­sen om aan te gaan met haar stu­dies.

30 – 31 JU­LIE

Alf­red voel skul­dig dat hy skool­hoof T­ho­bak­ga­le, be­drieg het, Le­ha­sa steek sy ro­man­se met Le­lo vir al­mal weg, en BigBoy neem geld van sy be­sig­heid om dit vir ’n vriend te leen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.