e.tv Week­dae 21:30

TV Plus (Afrikaans) - - IMBEWU -

VER­LE­DE KEER

Ne­ru­pa het be­sef Thu S­he­le­ni is haar lang­ver­lo­re neef, Zen­ze­le het S­hu­ke­la om­ge­koop om sy twy­fel­ag­ti­ge ver­le­de te ig­no­reer, en Shria het te­rug­ge­gaan na Yu­veer.

18 – 20 JU­LIE

Ng­co­lo­si ver­tel Zit­hu­le­le hoe­kom dit no­dig is dat hy na Ma­lu­ju Oil te­rug­keer, en Ne­ru­pa gee vir Thu S­he­le­ni huis­sleu­tels, er­ken sy is sy tan­te en dat sy toe­sig oor hom pro­beer kry het toe hy nog ’n ba­ba was. Zen­ze­le wil Buhle ver­tel hy is eint­lik deel van ’n mis­da­di­ger­fa­mi­lie, en Buhle kry ’n voor­sma­kie van die ge­weld in Zen­ze­le se le­we.

23 – 27 JU­LIE

Ng­co­lo­si ver­werp Zit­hu­le­le om­dat hy par­man­tig is, en P­ha­ka­de gryp in wan­neer Ng­co­lo­si Zit­hu­le­le met ’n sam­bok ag­ter­na­sit. Thu S­he­le­ni keer te­rug na sy tuis­dor­pie om se­ker te maak van Ne­ru­pa se be­we­rings en sê vir Ne­ru­pa sy moet hom aan­vaar soos wat hy groot­ge­maak is. Sa­nil Ma­ha­raj be­trap Yu­veer in die arms van sy man­li­ke min­naar, en Buhle vlug in af­gry­se wan­neer sy en Zen­ze­le by Em­sa­mo gyselaar ge­neem word, en Zen­ze­le moet ’n ge­wa­pen­de man af­weer.

30 – 31 JU­LIE

MaNd­lo­vu en MaZu­lu span saam om Zit­hu­le­le te­rug te lok na Um­la­zi, en Ng­co­lo­si sak in­me­kaar wan­neer hy MaZu­lu se hu­meur be­leef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.