e.tv Week­dae 17:15

TV Plus (Afrikaans) - - DAYS -

VER­LE­DE KEER

Jus­tin be­trap Lu­cas en A­drien­ne wat me­kaar soen, S­te­fa­no het Mar­le­na ont­voer, en Co­le laat JJ skul­dig lyk weens dwelms.

18 – 20 JU­LIE

Pai­ge hoor hoe JJ en Eve hul af­fair be­spreek na­dat JJ dreig om Co­le te dwing om teen Eve te ge­tuig. Pai­ge klap Eve en dwing JJ om die af­fair o­pen­lik te er­ken op haar ver­ras­sings­par­ty. Paul mo­ker Will om­dat hy sy ma be­le­dig het maar Will laat dit lyk as­of hul­le oor Son­ny baklei het, en Lu­cas en A­drien­ne het seks. Jus­tin be­sluit om na Doe­bai te­rug te keer, en John en Mar­le­na her­e­nig.

23 – 27 JU­LIE

Bra­dy vra Me­la­nie om te trou maar T­he­re­sa sê vir Me­la­nie sy sal Ta­te by Bra­dy weg­vat as Me­la­nie Sa­lem nie ver­laat nie. Paul sê vir Will die stryd aan vir Son­ny, en Vic­tor wei­er dat T­he­re­sa Ta­te na Ka­li­for­nië neem. Vic­tor ver­bied Jus­tin om na Doe­bai te gaan en gee hom dan werk by Ka­te en vra hom om ’ n wig tus­sen Will en Son­ny te help in­dryf. C­had er­ken teen­oor Will sy ei­e­naar­skap van die So­nix-tyd­skrif en vra wat Will van C­ly­de weet, en Pai­ge val Jen­ni­fer aan na­dat sy uit­vind Jen­ni­fer het van Eve en JJ se af­fair ge­weet.

30 – 31 JU­LIE

Will daag nie op vir sy te­ra­pie­ses­sie nie, Me­la­nie ver­laat Sa­lem, Eve val Jen­ni­fer aan, en Will het ’ n on­der­houd met C­ly­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.