M­zan­si Ma.-Do. 19:30

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

VER­LE­DE KEER

Ban­zi se ob­ses­sie met die var­si­ty­stu­dent en eks­mei­sie Si­mi het sy gees­tes­toe­stand be­na­deel, Clau­dia het ’n aand van pas­sie met B­ham­ba­tha ge­had, en Za­ma­ni het met Ma Dol­ly ge­praat om sy ge­voe­lens vir sy eks Si­mi te help ver­staan.

18 – 20 JU­LIE

Pa­le­sa is ver­plet­ter wan­neer sy hoor haar aan-af­kê­rel B­ham­ba­tha en stief­ma Clau­dia is saam, en Ma Dol­ly re­ël ’n af­spraak vir Si­mi en Za­ma­ni om oor hul ver­hou­ding wat ver­by is te praat. Die po­li­sie be­vraag­te­ken Ke­ro se moont­li­ke be­trok­ken­heid by ’n moord, Pa­le­sa wil hê B­ham­ba­tha en Clau­dia moet boet, en Si­mi en Za­ma­ni pro­beer hul lief­de her­vat.

23 – 27 JU­LIE

Clau­dia weet nie wat om te doen nie wan­neer haar tronk­vo­ël-eg­ge­noot Ban­zi haar tronk toe ont­bied, en Ke­ro pro­beer die jong moei­lik­heid­ma­ker Ali van ’n moont­li­ke dood ag­ter tra­lies red. Pa­le­sa ver­breek al­le ban­de met B­ham­ba­tha en wil op haar on­troue stief­ma wraak neem. Ke­ro be­sef hy sal moet op­skud as hy Ali van ’n tronk­ben­de wil red, en Sne pro­beer van haar ge­voe­lens vir haar eks­kê­rel ver­geet, maar dis nie so mak­lik nie. Ali word vroe­ër vry­ge­laat, maar knak wan­neer hy Si­mi by ’n fa­mi­lie­by­een­koms sien.

30 – 31 JU­LIE

Ma Dol­ly speel speur­der wan­neer sy van B­ham­ba­tha se ge­hei­me ro­man­se met Clau­dia hoor, en Pa­le­sa se haat dryf haar om al­les te doen om Clau­dia van die fa­mi­lie­be­sig­heid weg te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.