M­zan­si Ma.-Do. 19:00

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

VER­LE­DE KEER

KB het Gu­gu gaan haal en huis toe ge­bring, en Ga­zi­ni het ge­vlug weens sy mis­da­de.

18 – 19 JU­LIE

Ay­an­da gryp Mp­ho en hul­le maak spo­re, maar hul­le kan nê­rens vir Ga­zi­ni weg­kruip nie, T­han­do pro­beer din­ge reg­stel met Sli en trek te­rug, en ’n jong paar­tjie be­gin hul nu­we reis. Ay­an­da en Mp­ho vlug weer en die keer maak hul­le se­ker Ga­zi­ni sal hul­le nie kry nie, en Ren­da­ni dink sy het ’n plan om ’n strik vir Ga­zi­ni te stel voor hy nog moei­lik­heid kan ver­oor­saak. Neo se nu­we teen­stan­der ver­ne­der hom.

23 – 26 JU­LIE

Ren­da­ni is nie bang vir die ge­vol­ge van haar plan nie, Ay­an­da lieg oor Mp­ho so­dat hul­le vei­lig kan reis, en Neo en KB het nog ’n ge­veg. T­han­do se fout gaan haar duur te staan kom, en Sli se kon­fron­ta­sie met T­han­do raak ge­weld­da­dig. Ren­da­ni kies ’n af­ge­leë myn­hoop vir die ont­moe­ting met Ga­zi­ni, Neo k­lim te­rug in die kryt, en T­han­do be­sef die re­a­li­teit van haar si­tu­a­sie.

• Ring Of Lies ein­dig op 26 Ju­lie en sal ver­vang word deur die nu­we te­le­no­vel­le The Thro­ne wat op Maan­dag 30 Ju­lie be­gin.

Ka­be­lo.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.