Wat is jou nood­ge­val?

Moei­li­ke, do­de­li­ke en dik­wels bi­sar­re nood­si­tu­a­sies staar die man­ne en vroue van 9-1-1 soms in die ge­sig.

TV Plus (Afrikaans) - - AKSIE -

9-1-1 Sei­soen 1 Maan­dae M-Net (*101) 20:00 (be­gin 23 Ju­lie)

“Dit is ’n he­le pro­ses om ie­mand se le­we te red – jy ska­kel nie net die nom­mer en al­les werk nie,” ver­dui­de­lik Ry­an Murp­hy oor sy ak­sie­reeks 9-1-1 (2018-nou). Die uit­voe­ren­de ver­vaar­di­ger, wat ver­al be­kend is vir die me­de­skep­ping van die gru­wel­reeks A­me­ri­can Hor­ror S­to­ry, 2011-nou), sê “ons kyk wat ag­ter die skerms van ’n 911-op­roep ge­beur en ook na die men­se wat daar­by be­trok­ke is en hul per­soon­li­ke le­we. Dit is die sto­rie van 9-1-1.”

Die reeks draai om dik­wels on­ver­bon­de re­ak­sie­men­se, van LA se brand­weer­man­ne tot pa­ra­me­di­ci en u­ni­form po­li­sie­le­de wat ont­moet en’ n mi­ni-sa­me­koms het el­ke keer wan­neer ie­mand 9-1-1 ska­kel. “Hul­le is die kern en ky­kers sal hart­seer en pyn deur hul oë sien,” sê Ry­an. “Ons wou die­per in die ka­rak­ters kyk deur hul­le te wys wan­neer hul­le nie werk nie en wat­ter nood­si­tu­a­sies hul­le in hul pri­va­te le­we moet oor­kom.”

SPAN S.O.S

Ab­by Clark (Con­nie B­rit­ton) is die eer­ste kon­tak­punt en die ak­tri­se stel dit dui­de­lik: “Sy is die 9-1-1-o­pe­ra­teur wat die nood­op­roe­pe ont­vang en sy re­ël al­les. Haar werk is haar ont­snap­ping van die werklikheid – sy sorg vir haar ma, Pa­tri­cia (Ma­riet­te Hart­ley), wat aan Al­z­hei­mers ly en dit is soms moei­lik vir haar.” Die eer­ste span wat die mees­te op op­roe­pe re­a­geer is LA se brand­weer on­der die lei­ding van kap­tein Bob­by Nash (Pe­ter Krau­se), met Hen­riet­ta Wil­son (Aisha

Hinds), Ho­wie Han (Ken­neth C­hoi) en re­kruut E­van Buck­ley (O­li­ver Stark) as sy

span. Die streng A­the­na

Grant (An­ge­la Bas­sett) is ge­woon­lik die LAPD se wyks­po­li­sie­lid in die reeks. GESINSAKE

Ter­wyl hul­le be­sig is om le­wens te red, het som­mi­ge van die ka­rak­ters self ’n hel­pen­de hand no­dig. Die ou­dal­ko­ho­lis Bob­by ver­wyt hom­self om­dat hy sy ge­sin ver­loor het. En nie net weens eg­skei­ding of ’n toe­sig­stryd nie: hul­le is dood. A­the­na se man van 20 jaar en die pa van haar tie­ner­seun Mi­cha­el (Rock­mond Dun­bar) ver­tel haar hy is gay, en Hen­riet­ta se vrou,

Ka­ren ( Tra­cie T­homs), dink Hen­riet­ta is on­trou met haar eks in die tronk. E­van wil graag met Ab­by uit­gaan, maar bly ’n vrou­e­jag­ter.

Brand­weer­kap­tein Bob­by Nash raak hand­ge­meen met ’n boa wat sy ei­e­naar in e­pi­so­de 1 ver­wurg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.