Van Lu­cia

TV Plus (Afrikaans) - - NEWS - S­tuur jou kom­men­taar na tvplus/Jy vra, Pos­bus 784161, Sand­ton 2146 of e-pos dit na tvplus@me­dia24. com of SMS na 35982 met die woor­de TVPLUS YOUASK en jou naam. R1,50/SMS.

Te­le­vi­sie is nie die e­nig­ste ding wat ver­an­der nie: Dit voel of die ma­nier waar­op ons na ons in­houd kyk, op ’n daag­lik­se ba­sis ver­an­der. S­tel jou voor jy sê vir die men­se wat in 1927 die eer­ste keer TV ge­kyk het, hul­le sal een­dag in die palm van hul hand na in­houd kyk. Want dis wat jy kan doen met stroom­diens­te soos S­ho­w­max (sien bl. 8) – met hul slim­foon-app kan jy jou guns­te­ling­pro­gram­me uit hul bi­bli­o­teek af­laai en dit e­ni­ge tyd, e­ni­ge plek kyk. Ek het pas ’n in­te­res­san­te ar­ti­kel ge­lees oor hoe men­se nou vir­tu­e­le kyk­par­ty­tjies hou. P­leks van saam­eet en -kui­er, meld hul­le op hul stroom­diens aan en be­gin W­hat­sapp-groep­ge­sprek­ke om te praat oor wat in hul pro­gram aan­gaan ter­wyl hul­le ter­self­der­tyd die pro­gram op hul toe­stel kyk. En jy hoef nie eens tuis te wees om na ’n pro­gram te kan kyk nie! S­tuur ge­rus vir my ’n e-pos – ek hoor graag meer oor jou TV-kyk­ge­woon­tes!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.