BEDERFBROKKIE!

TV Plus (Afrikaans) - - BINNELANDERS -

Op Don­der­dag 23 Au­gus­tus groet Pip­pa Bin­ne­lan­ders met meer as een ver­ras­sing! “Pip­pa gaan moont­lik nie meer by die Bin­ne­land­kli­niek wees nie, maar die Lie­ben­bergs kom dalk bin­ne­kort in die hos­pi­taal­gan­ge kui­er,” sê Na­dia wat die af­ge­lo­pe 13 jaar die rol van Pip­pa ver­tolk het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.