15 – 17 AU­GUS­TUS

TV Plus (Afrikaans) - - BINNELANDERS -

Con­rad lig At in oor die los­prys, Quin­ton vrees hy het Kar­li vir al­tyd ver­loor, en Pip­pa kry ’n SMS oor ’n be­lang­ri­ke ont­moe­ting. Jax waak oor De­on, S­te­ve het ’n plan be­raam vir wan­neer die Bu­ka­la­la-ter­ro­ris­te op pad is, en Lou­is kry die wind van voor oor ’n vi­deo. Die Bu­ka­la­la hou O­dyn en die dok­ters in hul kamp ge­van­ge, Floyd se pa wil Pip­pa ont­moet, en At laat Jo­nas vin­nig ver­staan wie in be­heer is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.