15 – 17 AU­GUS­TUS

TV Plus (Afrikaans) - - GETROUD MET RUGBY -

Lin­dy word deur ie­mand uit haar ver­le­de be­soek, B­litz be­sluit om daad­werk­lik op te tree, en daar’s s­leg­te nuus vir die pom­pon-mei­sies. Sak­kie smeek sy dog­ters om hom te ver­ge­we, ’n nu­we Sin­bin-ar­ti­kel oor B­litz ver­skyn, en Roy se teen­woor­dig­heid ver­oor­saak span­ning tus­sen Lin­dy en Li­am. Die pom­pons be­sluit om Jan te­rug te kry, B­litz het ’n ver­ga­de­ring met die S­try­der­raad, en Lin­dy het ’n skuldige ge­we­te oor haar ver­le­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.