PAS OP VIR DIE JAKKELS

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER -

Ter­wyl Lloyd sy kloue die­per in Bi­an­ca in­slaan, is daar ie­mand wat sien Lloyd be­te­ken moei­lik­heid: S­te­fan (Gi­de­on Lom­bard), Bi­an­ca se baas en die pa van haar dog­ter, her­ken Lloyd op Vry­dag 24 Au­gus­tus in Oos-Wes wan­neer hy by Bi­an­ca kui­er. “S­te­fan ken Lloyd van sy u­ni­ver­si­teits­dae af en waar­sku haar teen hom. Die man is ’n gly­jak­kals wat haar net gaan ge­bruik.” Dis net jam­mer S­te­fan se waar­sku­wing val op do­we ore.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.