15 – 17 AU­GUS­TUS

TV Plus (Afrikaans) - - IMBEWU -

P­ris­cil­la kon­fron­teer P­ha­ka­de oor Ma­cing­wa­ne, Shria en N­ga­no­no het seks, en Sa­nil vind uit Ng­co­lo­si het die nuus van Yu­veer se af­fair laat uit­lek. Yu­veer hoor Shria voel aan­ge­trok­ke tot N­ga­no­no, wat haar vra om saam met hom weg te loop ná Shria hom saam met ’n an­der vrou sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.