20 – 24 AU­GUS­TUS

TV Plus (Afrikaans) - - UZALO -

T­ho­bi­le is in ’n mo­reel moei­li­ke po­si­sie en voel skul­dig oor haar aan­ge­trok­ken­heid tot ’n an­der man. Die ge­meen­te slaan toe op GC en be­derf sy kan­se op nog ’n ont­moe­ting met Sel­beyon­ce, maar GC maak sy eie plan en dik die leuens aan om Sel­beyon­ce te be­ïn­druk. Past. Md­lets­he wei­er om bes te gee, en Ga­bi­si­le word ge­dwing om te ont­hul sy’t vuil geld van Q­ha­ban­ga vir die kerk aan­vaar. Ver­ne­der deur die ge­dag­te dat N­kun­zi met haar bes­te vrien­din trou, dreig MaNg­co­bo vir MaMlam­bo. Zek­het­he­lo ver­werp N­kun­zi se aan­bod van hulp en wend haar tot af­per­sing en ’n hon­ger­sta­king om dwelms in die han­de te kry, en ’n nu­we fa­mi­lie trek in K­waMas­hu in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.