20 – 24 AU­GUS­TUS

TV Plus (Afrikaans) - - OTHER SIDE OF THE WALL -

So­fia gryp haar dog­ter en vlug voor ’n ben­de skur­ke by die Mex­i­kaans-A­me­ri­kaan­se grens, maar dis baie mak­li­ker vir die swan­ger E­li­za en haar dog­ters, wat die grens in die ge­rief van ’n bus oor­steek. Joel vind So­fia by ’n ho­tel, maar sy dink hy’s een van die boe­we wat haar wil ver­moor. In die toe­koms wei­er Jen­ni­fer om van Max te skei. So­fia soek in ’n kluis rond en dink sy’t die in­lig­ting ge­kry wat sy no­dig het om aan die le­we te bly, en sy gaan sien haar vrien­din I­re­ne. Ju­an smeek Er­nes­to om hom te help ná hy deur die kar­tel op­ge­dons word, maar Er­nes­to bel die po­li­sie en laat Ju­an van men­se­han­del aan­ge­kla word en hy be­land in die tronk. Pau­la le­wer ’n drei­ge­ment by So­fia af, en Jen­ni­fer volg haar man en vind uit hy’t ’n ge­hei­me huis. In die ver­le­de be­reik E­li­za Los An­ge­les, maar Max wag haar nie in nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.