27 – 28 AU­GUS­TUS

TV Plus (Afrikaans) - - OTHER SIDE OF THE WALL -

So­fia be­sef nie sy word dop­ge­hou wan­neer sy die ho­tel ver­laat nie en Vi­cen­ti­to se hand­lan­gers brand los, maar Joel en Ger­man gryp in om So­fia te be­skerm. Jen­ni­fer daag on­aan­ge­kon­dig by E­li­za se huis op, Ger­man word deur Vi­cen­ti­to ont­voer, en And­res en E­li­za soek na Max, wat kom­mer­wek­kend ver­dwyn het.

Die In­ter­pol-po­li­sie­man Joel is op die men­se­han­delsin­di­kaat se spoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.