20 – 24 AU­GUS­TUS

TV Plus (Afrikaans) - - BOLD -

Ca­ro­li­ne sê vir Sal­ly sy gaan vir T­ho­mas veg, en S­hei­la wurm haar pad te­rug in E­ric se le­we deur hom in sy mo­tel­ka­mer te be­soek. Ca­ro­li­ne sê vir Bill sy wil T­ho­mas te­rug­hê, en Bill vertel haar hy werk reeds aan ’n plan om haar en T­ho­mas weer by me­kaar te bring. Wy­att is be­ïn­druk met Ka­tie se werk en hul­le vier dit met dran­kies, en Bill sê vir S­tef­fy Sal­ly moet uit T­ho­mas se le­we en die S­pectra-ge­bou ver­wy­der word. Bill laat kom T­ho­mas na sy kan­toor en sê vir hom Ca­ro­li­ne het ’n ou­to-im­muun­siek­te ter­mi­na­le kan­ker, iets waar­oor Ca­ro­li­ne woe­dend is wan­neer sy dit uit­vind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.